Port Alfred

Port Alfred

(Nkwenkwezi ingereken)
Die hoofbrug in Port Alfred.
Die hoofbrug in Port Alfred.
Port Alfred is in Oos-Kaap
Port Alfred
Port Alfred
 Port Alfred se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°35′30″S 26°53′15″O / 33.59167°S 26.88750°O / -33.59167; 26.88750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1821[1]
Regering
 • TipeStadsraad
 • BurgemeesterSipho Tandani
Oppervlak
 • Totaal46,6 km2 (18,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 859
 • Digtheid555/km2 (1 440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense16.7%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense6.8%
 • Swart mense75.8%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 71.2%
 • Engels 14.4%
 • Afrikaans 11.4%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
6170
Poskode (posbusse)
6170
Skakelkode046
Webwerfhttp://www.portalfred.co.za/

Port Alfred is 'n gewilde vakansieoord in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, wat uitstekende geriewe vir alle soorte watersport bied. Die dorp lê by die monding van die Kowierivier, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen op die R72-pad. Die Methodist Settlers' Church uit die jaar 1827 is 'n nasionale monument.

  1. "History of Port Alfred". African Lioness. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019. Besoek op 25 Januarie 2010.
  2. 2,0 2,1 2,2 Som van die hoofplekke Nkwenkwezi en Port Alfred 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy